| Modulekode | KKR 730 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Kontrakreg en deliktereg – ‘n oorsig; ontwikkeling van bouooreenkomste in Suid-Afrika; GBK hoofbouooreenkoms en benoemde/geselekteerde onderaannemersoorenkomste: interpretasie, versekering en sekuriteit, uitvoering, voltooiing, betaling, suspensie, en kansellasie, dispuutbeslegting; GBK Kleinwerke-ooreenkoms; gevallestudies. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App